Monday 08 April 2013
Facebook-blad
Die skool se Facebook blad is Skool Calitzdorp. Stuur vir 'n vriend 'n uitnodiging asseblief.
Thursday 21 March 2013
Kwartaal 1: Begin 2013
| Hoofleiers 2013: Giani Coetzee (Voorsitter Matriekraad), Monique Pretorius (Hoofleier), Rudigar Roman (Hoofleier) |
Vir die
eerste keer ‘n tweeling in die Graad R-klas! Xavan en Xavier Minnaar is nog
baie kamera-sku saam met hulle Juffrou Louise Newton en Tannie Elsie.
|
Nuwe
Personeellede 2013: Mnr A Davids en Mnr DJ Skippers. Mnr DJ Skippers het aan die
begin van 2012 by ons aangesluit en Mnr Davids in 2013. Mnr Davids is
Departementshoof van die Laerskool.
|
![]() |
Verbruikerstudie
Olimpiade. Monique Pretorius het derde plek verower vir Merieteskole in
Suid-Afrika. Hier is sy saam met Mev. Burger wat die vak aanbied. Ons is baie
trots op haar!
|
Nuwe Graad 1
Klas vir 2013 saam met hulle aflos juffrou, Juf Marieke Potgieter, terwyl
Juffrou Suzette Lategan herstel van ‘n rugoperasie. |
Subscribe to:
Posts (Atom)


